Advertisement
🎤🎸 Padstal Centurion Fees 🎸🎤 - 13 Desember 2025Hou die datum oop! Ons gaan behoorlik partytjie hou met n dag vol vermaak vir oud en jonk! Dit is Desember en ons wil seker maak almal is deel van die dag!
Op die line up: 🎸🎤
🎤 Le Chelle
🎤Jakkie Louw en Band
🎤Jacques "Tequila Boer" du Plessis
🎤Ivan Roux
🎤Mack Rapapali
Jy wil die een nie misloop nie! 🍻
Vir die kinders sal daar ook vermaak wees om seker te maak die hele gesin kan die dag saam ons kom geniet!
Hou ons blad vir meer inligting dop! Daar gaan baie kompetisies, pryse en specials vir die dag wees! Nooi almal en kom vir n JOL!
Kaartjies - R50.00 p.p
Kinders onder 12 sal gratis toegang geniet!
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Die Hoewes Ext 191, Centurion, South Africa

Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.