Ouma is op pad met Margit Meyer-Rodenbeck & Coenraad Rall (klavier) Teks en regie- Jurg Human

Thu, 06 Mar, 2025 at 06:30 pm UTC+02:00

Laborie Wine Estate In Paarl | Paarl

Dowwe Dolla
Publisher/HostDowwe Dolla
Ouma is op pad met Margit Meyer-Rodenbeck & Coenraad Rall (klavier) Teks en regie- Jurg Human
Advertisement
The Audrium- nuwe venue in die Paarl
Net 60 sitplekke- eksklusief
link na kaartjies- https://wa.me/15557082078?text=Hi
n Gehoorlid skryf: “Margit Meyer-Rödenbeck neem jou op ‘n super humoristiese en verfrissende wyse op reis deur ‘n veranderende wêreld! Jy huil soos jy lag terwyl ernstige waarhede jou lag-lag tref. UITSTEKEND!!!”
Dowwe Dolla se Ouma het eintlik saam met Dolla afgetree einde 2021. Maar nou wil almal weet wie was daai tannie wat so aanstoot kon gee? En toe besluit Ouma sy het NOG ‘n paar dinge om kwyt te raak.
Ouma kom van Garies en soos meeste mense van daardie wêreld is sy ʼn formidabele vrou. In die Knersvlakte word jy nie groot met luukshede soos doekies omdraai nie. Sy het al twee mans begrawe maar haar bure vermoed die laaste een het net ingesluimer. Met die dat haar kleindogter nou in die stad werk, en sy nou en dan moet gaan kuier, kom Ouma agter daar is baie dinge wat sy nie Ken nie, En “takt” is een van hulle.
Rafiek Mammon skryf in Die Burger van 29 Maart met Ouma se opening by die KKNK 2024: “Meyer-Rödenbeck is nou maar eenmaal ‘n staatmaker- op soveel vlakke. As aktrise stel sy nooi teleur nie; nog minder as komediant. En nog minder as intelligente waarnemer van van die menslike toestand. Meng dit met storievertellery uit die boonste rak, dan is jy mos in komediehemel. Ek praat nou Tolla van der Merwe en Jan Spies se vernuf as storievertellers.”
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Laborie Wine Estate In Paarl, Taillefer, Paarl South Africa7446,Paarl, Western Cape, South Africa

Discover more events by tags:

Music in PaarlEntertainment in Paarl

Sharing is Caring:

More Events in Paarl

Puzzle of Health
Fri, 07 Mar, 2025 at 05:00 pm Puzzle of Health

Waterval Road, Dal Josaphat, 7629 Paarl, South Africa

Pink Polo 2025
Sat, 15 Mar, 2025 at 02:00 pm Pink Polo 2025

Val de Vie Estate

Juan Boucher Live Performance @ Simonsvlei
Sat, 15 Mar, 2025 at 06:00 pm Juan Boucher Live Performance @ Simonsvlei

Old Paarl Road, R101, Paarl, South Africa

TSSL25 Paarl Mountain Nature Reserve
Sun, 16 Mar, 2025 at 06:30 am TSSL25 Paarl Mountain Nature Reserve

Paarl Afrikaanse Taal Monument

Chris Steyn in Paarl
Fri, 21 Mar, 2025 at 06:00 pm Chris Steyn in Paarl

Hennie's Paarl Restaurant

Paarl is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Paarl Events