OUMA IS OP PAD-komedie met MARGIT MEYER-RODENBECK - COENRAAD RALL(klavier), JURG HUMAN(Teks &Regie)

Sun, 19 Oct, 2025 at 02:01 pm UTC+02:00

Die Boer | Durbanville

Die Boer
Publisher/HostDie Boer
OUMA IS OP PAD-komedie met MARGIT MEYER-RODENBECK - COENRAAD RALL(klavier), JURG HUMAN(Teks &Regie)
Advertisement
Na Ouma vir 18 maande op pad was en die land deurkruis het, sluit sy hierdie vertoning en pelgrimstog af by haar geliefde "Boer teater".
In Maart 2026 sal sy terug wees met 'n nuwe vertoning: "Ouma en die ou koeie"

Ouma is ‘n knersvlakte nooi en sy is nou oppad... om ’n paar nuwe herinneringe te gaan maak. Sy kuier in Hermanus by haar seun, waar sy en 'n pizza afleweringsman ‘n komplot smee teen haar skoondogter se chiuaua. In Pringlebaai lees sy die gedagtes van 'n bobbejaan-mannetjie en op die Oppiewaterfees-skip vertel sy vir die "incheck-parade"-mannetjie, wat hy kan doen met sy Covid-vorms. En in Stellenbosch wonder sy en haar oud-kamermaat of hulle nie dalk weer n draai by Wilgenhof moet gooi nie..

Ouma kom met hierdie toer agter daars baie dinge wat sy nie ken nie, en "takt" is een van hulle.
"Ouma is oppad" is geskryf deur Jurg Human, en het ge-open op die KKNK voor 3 uitverkoopte gehore. Hier is wat die resensente geskryf het:
“Meyer-Rodenbeck is nou maar een maal n staatmaker-op soveel vlakke. As aktrise stel sy nooit teleur nie, nog minder as komediant. En nog minder as intelligente waarnemer van die menslike toestand. Meng dit met storievertellery uit die boonste rak, dan is jy mos in komediehemel”. - Rafiek Mammon
Ouma is Oppad- Komedie-kabaret met Margit Meyer Rodenbeck. 80 min
Teks, Musiek & Regie: Jurg Human
Klavier en verwerking: Coenraad Rall
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Die Boer, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa

Tickets

Sharing is Caring:

More Events in Durbanville

REWIND the music!
Thu, 23 Oct at 08:30 pm REWIND the music!

Die Boer

ANTON GOOSEN met Illimar Neitz (kitaar)
Fri, 24 Oct at 08:30 pm ANTON GOOSEN met Illimar Neitz (kitaar)

Die Boer

STING - Tribute Show - The Shape of my Heart
Sat, 25 Oct at 07:30 pm STING - Tribute Show - The Shape of my Heart

Die Boer

\u201cTHE SHAPE OF MY HEART\u201d \u2013 A Sting Tribute show in aid of the LUCKY LUCY FOUNDATION
Sat, 25 Oct at 08:30 pm “THE SHAPE OF MY HEART” – A Sting Tribute show in aid of the LUCKY LUCY FOUNDATION

Chenoweth Straat 6, , 7550 Durbanville, South Africa

Nappy Walk 2025
Sun, 26 Oct at 07:00 am Nappy Walk 2025

Meerendal Wine Estate

Durbanville is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Durbanville Events