Advertisement
Nádine is terug by die Fairtree Atterbury Teater met My Favourite Rock Songs 3. Al jou gunstelinge, en ook haar klassieke uitklophou rock items in een uitsonderlike “live” vertoning.Met unieke weergawes van Fleetwood Mac – Go your own, Journey – Don’t stop believing, way, Tina Turner – Proud Mary & nog meer.
Die grootste rock liedere van die 80’s, met selfs ‘n paar juwele uit die 70’s en reuse rock-treners uit die 90’s. ‘n Vertoning met ‘n seleksie klassieke rock liedjies wat jy werklik nie wil misloop nie! Trek aan jou leerbaadjie en jeans en kom geniet ‘n heerlike aand uit saam Nádine.
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, Pretoria, South Africa
Tickets