Noord tot Suid

Fri, 21 Nov, 2025 at 08:00 pm UTC+02:00

Theatre of Marcellus At Emperors Palace | Edenvale

Vonk Musiek
Publisher/HostVonk Musiek
Noord tot Suid
Advertisement
Juan Boucher bring Noord tot Suid Waar ons klanke woon na die Theatre of Marcellus
Maak gereed vir 'n onvergeetlike aand vol musiek, stories en splinternuwe verrassings! Juan Boucher, een van Afrikaans se mees geliefde sangers, tree op Vrydag, 21 November 2025 om 20:00 op by die pragtige Theatre of Marcellus, Emperors Palace.
As deel van hierdie unieke vertoning, Noord tot Suid Waar ons klanke woon, sal Juan saam met die talentvolle Tasché Burger op die verhoog wees. Hulle gaan onder andere hul gewilde duet-treffers "Noord" en "Suid" saam uitvoer en vir die heel eerste keer ook paar verassings met die gehoor deel.
Die aand word afgeskop deur die besonder talentvolle Len Muller, wat verseker die verhoog warm gaan maak vir hierdie spesiale geleentheid.
Moenie hierdie musiekaand misloop nie bespreek jou kaartjies nou en wees deel van n magiese ervaring waar Afrikaanse klanke tuis kom!
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Theatre of Marcellus At Emperors Palace, Outlakes Quick Cuisine, Ekurhuleni, South Africa, Edenvale

Tickets

Sharing is Caring:

More Events in Edenvale

SAPICS Annual Golf Day | Modderfontein Golf Course | 21 November 2025
Fri, 21 Nov at 10:00 am SAPICS Annual Golf Day | Modderfontein Golf Course | 21 November 2025

Modderfontein Golf Club

Parent date night
Fri, 28 Nov at 06:00 pm Parent date night

1 Terrace Road, Eastleigh, Edenvale, Edenvale Ext 1, South Africa

Goofy visits KFH
Sat, 13 Dec at 09:00 am Goofy visits KFH

1 Terrace Road, Eastleigh, Edenvale, Edenvale Ext 1, South Africa

Edenvale is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Edenvale Events