Advertisement
Ons jaarlikse basaar word beplan vir Woensdag 24 Sep 2025.Hierdie geleentheid is een wat nie gemis moet word nie!
ONTHOU DIE DATUM!
Kom koop heerlike gebraaide snoek, kerrie & rys, pannekoeke en hope ander! 🌭🎂☕
Kom snuffel in ons Wit Olifante winkel en koop 'n nuwe "ou" boek!
Kinders! Kom spring op die springkasteel, ry treintjie en koop baie lekkergoed terwyl die ouers in die teetuin ontspan! 💚❤️💙
Kontak ons kerkkantoor 012 660 0615
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Von Willichlaan 208, Clubview, 0014 Centurion, South Africa, 208 Von Willich Ave, Centurion, 0157, South Africa