Advertisement
Teken dit solank in jou dagboek aan, plak 'n nota op jou yskas, maak 'n knoop in jou oor... NG Saldanha hou 'n trots groen & goud basaar op Saterdag 6 September. Behalwe al die gewone basaarlekkertes gaan daar 'n lenteloop wees en 'n grootskerm vir die rugby. Hou hierdie spasie dop vir meer inligting!
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Weskus Skool, West Coast High School, 9068 Main Rd, Saldanha Bay, 7395, South Africa, Darling