Advertisement
Kom beleef 'n reis deur bekende stories, die worsteling van grootword, die soeke na sin en die diep vrae van lewe en dood. ‘n Aand gevul met rou emosie, humor, musiek en digkuns wat jou hart sal roer en jou siel troos.Kom sit, kom luister en breek saam brood.
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Die Centurion Teater, 123 Amkor Road,Centurion, Gauteng, South Africa
Tickets