Mel die Storieverteller - MERENSKY LANDBOU AKADEMIE, TZANEEN - Internet Sensasie

Thu, 05 Mar, 2026 at 06:30 pm UTC+02:00

Merensky Landbou Akademie | Tzaneen

MDS Management
Publisher/HostMDS Management
Mel die Storieverteller - MERENSKY LANDBOU AKADEMIE, TZANEEN - Internet Sensasie
Advertisement
Mel die Storieverteller kom kuier uiteindelik in Tzaneen met Internet Sensasie. Is julle gereed?!
In 2023 het nuuskierige gehore opgedaag om te sien hoe internetsensasie, Mel die Storieverteller in lewende lywe op ‘n verhoog lyk. Nou stroom almal na haar vertonings want Mel is toe skreeusnaaks in die regte lewe ook (vir mans en vroue). In haar derde komiese een-vrou vertoning, Internet Sensasie, gaan gehore uitvind dat Mel nou kan sing ook.

Mel deel uit eerstehandse ervaring stories vanuit die elektroniese oerwoud vol aandagsoekers en liggelowiges: Oom Riekert se groot fout, ‘n beplande vuisgeveg in ‘n taai plek met die naam KuduKraal, hoe ‘Mel die Storieverteller’ ontstaan het en die siekte op haar voorkop.
Die stories is vars, onverwags en bleddie belaglik, maar blykbaar alles waar, wel, so sê Facebook, en ons almal weet wat op die internet staan is ‘n feit, maar kan betwyfel word, tensy jy dit wil glo!
Vertoning duur: 80 minute (Geen pouse)
Styl: Komiese Storievertelstyl
Ouderdomsbeperking: Geen o.14’s
Venue: Merensky Landbou Akademie
Adres: R36 tussen Tzaneen & Modjadjiskloof
Kaartjieprys:
VIP Sitplekke R350pp
Algemene Sitplekke R320pp
Deure open: 18:00
Vertoning begin: 18:30
Besprekings: Marili - 072 079 9506
Kom geniet die aand en lag lekker saam!
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Merensky Landbou Akademie, Road R71, between Tzaneen and Modjadjiskloof,Tzaneen, South Africa

Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you:

More Events in Tzaneen

Hi-Tec Magoebas Ultra 2026: Reversed Edition
Fri, 20 Mar at 11:00 am Hi-Tec Magoebas Ultra 2026: Reversed Edition

Magoebaskloof

Tzaneen is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Tzaneen Events