Mel die Storieverteller - LAERSKOOL OVERBERG, CALEDON - Internet Sensasie

Fri, 26 Sep, 2025 at 08:00 pm UTC+02:00

Laerskool Overberg Ovies | Hermanus

MDS Management
Publisher/HostMDS Management
Mel die Storieverteller - LAERSKOOL OVERBERG, CALEDON - Internet Sensasie
Advertisement
Caledon, uiteindelik kry julle ook n beurt om Mel die Storieverteller se skreeusnaakse stories in lewende lywe te beleef by Laerskool Overberg!
In 2023 het nuuskierige gehore opgedaag om te sien hoe internetsensasie, Mel die Storieverteller in lewende lywe op ‘n verhoog lyk. Nou stroom almal na haar vertonings want Mel is toe skreeusnaaks in die regte lewe ook (vir mans en vroue). In haar derde komiese een-vrou vertoning, Internet Sensasie, gaan gehore uitvind dat Mel nou kan sing ook.
Mel deel uit eerstehandse ervaring stories vanuit die elektroniese oerwoud vol aandagsoekers en liggelowiges: Oom Riekert se groot fout, ‘n beplande vuisgeveg in ‘n taai plek met die naam KuduKraal, hoe ‘Mel die Storieverteller’ ontstaan het en die siekte op haar voorkop.
Die stories is vars, onverwags en bleddie belaglik, maar blykbaar alles waar, wel, so sê Facebook, en ons almal weet wat op die internet staan is ‘n feit, maar kan betwyfel word, tensy jy dit wil glo!
Vertoning duur: 80 minute (Geen pouse)
Styl: Komiese Storievertelstyl
Ouderdomsbeperking: Geen onder 14’s
Teks: Mel die Storieverteller
Musiek: Peach van Pletzen
Dekor: Imile Wepener
Daar is gehoorinteraksie, net die 'braaf' sit in die voorste twee rye.
Venue: Laerskool Overberg
Adres: Laingstraat 20​ | CALEDON | 7230
Kaartjieprys: R200pp
Deure open: 18h00
Vertoning begin: 20h00
Kaartjies beskikbaar by:
Laerskool Overberg of Jonandi 082 690 3918
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Laerskool Overberg Ovies, Hermanus, South Africa

Sharing is Caring:

More Events in Hermanus

FERNKLOOF FLOWER SHOW
Fri, 26 Sep at 09:00 am FERNKLOOF FLOWER SHOW

Fernkloof Nature Reserve

Black Tie Evening with Hykie Berg
Fri, 26 Sep at 06:00 pm Black Tie Evening with Hykie Berg

Hermanus Golf Club

Jazz Night at Dutchies
Fri, 26 Sep at 06:00 pm Jazz Night at Dutchies

Grotto Street, Voelklip, 7200 Hermanus, South Africa

5Peaks Circuit, 16km - 930m elevation
Sat, 27 Sep at 07:00 am 5Peaks Circuit, 16km - 930m elevation

Reservoir Road Hermanus

Epic Lipstick Workshop
Sat, 27 Sep at 11:00 am Epic Lipstick Workshop

C Shack Restaurant Kleinmond

Round Table Hermanus Manne aand 2025
Sat, 27 Sep at 02:00 pm Round Table Hermanus Manne aand 2025

Hoërskool Hermanus High School

Botriver Sunday Chill
Sun, 28 Sep at 12:00 pm Botriver Sunday Chill

Botrivier Sport Veld

Botriver Sunday Chill
Sun, 28 Sep at 12:00 pm Botriver Sunday Chill

Botriver, South Africa

Hermanus Whale Festival
Fri, 03 Oct at 12:00 am Hermanus Whale Festival

205 Piet Retief Crescent, Sandbaai, Hermanus

Hermanus is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Hermanus Events