MEL DIE STORIEVERTELLER - INTERNET SENSASIE (Geen O/16)

Thu, 04 Sep, 2025 at 08:30 pm UTC+02:00

Die Boer | Durbanville

Die Boer
Publisher/HostDie Boer
MEL DIE STORIEVERTELLER - INTERNET SENSASIE (Geen O\/16)
Advertisement
n 2023 het nuuskierige gehore opgedaag om te sien hoe internetsensasie, Mel die Storieverteller, in lewende lywe op ‘n verhoog lyk. Nou stroom almal na haar vertonings want Mel is toe skreeusnaaks in die regte lewe ook (vir mans en vroue). In haar derde komiese een-vrou vertoning, Internet Sensasie, gaan gehore uitvind dat Mel nou kan sing ook.
Mel deel uit eerstehandse ervaring stories vanuit die elektroniese oerwoud vol aandagsoekers en liggelowiges: Oom Riekert se groot fout, ‘n beplande vuisgeveg in ‘n taai plek met die naam KuduKraal, hoe ‘Mel die Storieverteller’ ontstaan het en die siekte op haar voorkop.
Die stories is vars, onverwags en bleddie belaglik, maar blykbaar alles waar, wel, so sê Facebook, en ons almal weet wat op die internet staan is ‘n feit, maar kan betwyfel word, tensy jy dit wil glo!

Ouderdomsbeperking: Geen onder 16’s
Deure open: 18h00
Vertoning begin: 20h30
Vertoning duur: 80 minute (Geen pouse)
Styl: Komiese Storievertelstyl
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Die Boer, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa

Tickets

Sharing is Caring:

More Events in Durbanville

Superstars of Rock- Mike McCully & the Harmonix
Fri, 05 Sep at 08:30 pm Superstars of Rock- Mike McCully & the Harmonix

Die Boer

Mosaic Birdbath Workshop
Sat, 06 Sep at 08:30 am Mosaic Birdbath Workshop

Klipheuwel Nursery / Kwekery

FOCUS Assessment
Sat, 06 Sep at 09:00 am FOCUS Assessment

89 De Villiers Drive, Durbanville, South Africa

BASSON LAUBSCHER & the Violent Free Peace
Sat, 06 Sep at 08:30 pm BASSON LAUBSCHER & the Violent Free Peace

Die Boer

Buttercream & Dripping Class
Sun, 07 Sep at 09:00 am Buttercream & Dripping Class

Durbanville, Durbanville, South Africa

TEAMFUTURE GOLF DAY
Thu, 11 Sep at 11:00 am TEAMFUTURE GOLF DAY

Durbanville Golf Club

Durbanville is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Durbanville Events