Advertisement
‘n Spesiale fondsinsamelingsaangeleentheid vir die Dr. Ansua fonds.
About the Dr Ansua Foundation
The Dr. Ansua Foundation primarily serves a crucial demographic of underserved and economically disadvantaged adults who face barriers to accessing essential surgical care. These individuals often grapple with financial limitations and have restricted access to comprehensive healthcare resources. The foundation recognizes and addresses the unique challenges faced by this demographic, aiming to be a beacon of support for those who might otherwise lack opportunities for necessary medical interventions. Specifically, the focus is on providing minor surgical procedures, recognizing their potential to significantly enhance the quality of life for beneficiaries.
https://ansua.co.za/
Mel died Storieverteller - Dik Deurmekaar
Met ‘n Netwerk24 Smaakmaker nominasie vir beste komediant en ‘n Bokkie nominasie vir beste vertoning is Mel die Storieverteller waarskynlik een van die grootste deurbraak komediante van ons tyd. Van internet sensasie na verhoog sensasie los sy gehore oppie-vloer van al die lag.
Dik Deurmekaar is haar tweede komiese stuk wat die lyne tussen ‘stand-up comedy’ en ‘n verhalende een-vrou vertoning vervaag. Sy vertel van die eerste keer toe sy die sensasie deurmekaargeid ervaar het in Juffrou Draak se klas en hoe sy die res van haar skooljare begin vrede maak het met die warboel wat groot word is. Mel lewer snaakse waarnemings van ‘straight couples’, die landslied, slimfone en ‘fancy’ karre.
Mel se stories slaan jou met die waarheid, maar dis ‘n sagte hou verbloem in interessante staaltjies en onverwagse kwinkslae. Dik Deurmekaar ontroer ‘n spesiale nostalgiese gevoel waarby almal kan aanklank vind.
Deure open 18:00 vir 18:30
Verrigtinge begin 19:30
Geen 0/14s
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
George, Garden Route, South Africa, Cape Town, Western Cape, South Africa
Tickets