Advertisement
18 September 2025 A A N D. V A N. D I E. S T E R R E
Hierdie jaar se tema is “Silver Linings” – ’n herinnering dat selfs in donker tye, daar altyd ’n ligstraal is om op te fokus.
Die fondse wat ons insamel, maak jaar na jaar ’n verskil. In 2025 gebruik ons dit om assistive devices aan te skaf wat ons leerders gaan help om tydens assesserings meer onafhanklik en selfversekerd te wees.
Kom wees deel van ’n aand vol hoop, lig en betekenis.
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Fichardtpark Bloemfontein, Bloemfontein, Free State, South Africa