MAGDA LOUW- (k)Letterkunde - met Desiree Gardner

Thu, 28 Aug, 2025 at 08:30 pm UTC+02:00

Die Boer | Durbanville

Die Boer
Publisher/HostDie Boer
MAGDA LOUW- (k)Letterkunde - met Desiree Gardner
Advertisement
Magda Louw, die kletskous sonder ‘n wag voor haar mond, gesels oor die waarde en waansin van woorde. Van lag en treur in jou hartstaal, en die dinge wat ons soms sê wat eerder net ’n gedagte moes bly. Sy't iets te sê oor die daaglikse uitdrukkings, gesegdes en idiome waarmee ons soms situasies ontlont, argumente probeer wen en gedrag regverdig. Van haar kop in ‘n byenes steek tot op die hond se stert staan, speel sy oop kaarte sonder om heuning om enigiemand se mond te smeer. Magda kan nie ’n les in letterkunde gee nie, maar wat sy wel aanbied, is 'n les in kletterkunde. Sy vra die vrae waaroor sy self wonder: In watter taal droom jy? Waar kom sekere gesegdes vandaan en hoe maak mens as jy en jou lewensmaat en/of kinders verskillende weergawes van dieselfde taal praat?
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa

Tickets

Sharing is Caring:

More Events in Durbanville

TEAMFUTURE GOLF DAY
Thu, 11 Sep, 2025 at 11:00 am TEAMFUTURE GOLF DAY

Durbanville Golf Club

Durbanville is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Durbanville Events