Luther ervaring & Passiespel in Oberammergau saam Stephan Joubert

Thu Sep 29 2022 at 10:00 am to Sun Oct 09 2022 at 09:45 am

Oberammergau Passion Play | Paris

ekerk
Publisher/Hostekerk
Luther ervaring & Passiespel in Oberammergau saam Stephan Joubert
Advertisement
Die passiespele in Oberammergau is ‘n toneelstuk oor die lyding, dood en opstanding van ons Verlosser, Jesus Christus. Die toneel word elke tien jaar opgevoer waarvan die 2020 uitgestelde aanbieding in 2022 vir die 42ste maal, die lig sal sien! Meer as 2000 akteurs, sangers, insrumentaliste en technici bring hierdie produksie
sedert 1634 na die verhoog ... MOET DIT NIE MISLOOP NIE!
Ekerk het nog 5 plekke beskikbaar vir hierdie toer. Kyk gerus na die reisplan by hierdie skakel: https://www.ekerk.org/passiespel2022
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Oberammergau Passion Play, 10 rue de la Paix,Paris, France

Tickets

Sharing is Caring: