Advertisement
Die Lombardini Musiek Fees vind plaas op 6, 7 en 8 Junie by Lombardini Game Farm. Daar sal lekker stalletjies wees, ‘n speel area vir die kinders en van die land se beste kunstenaars op die verhoog.
En dit alles vir ‘n goeie doel...die renosters!
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Lombardini Game Farm & Events Venue, Jeffreys Bay, South Africa
Tickets