Advertisement
Lavender Kontrei Mark ondersteun gemeenskapsprojekte en dienste in ons area!. Julle wil dit nie mis hierdie naweek nie.!! Ongelooflike werk wat hierdie spesiale mense in ons gemeenskap doen daagliks! Sinoville Brandbestrydingsvereeniging - Opwindende demo vir die publiek, waar 2 Strukture aan die brand gesteek word 🔥🚒....Publiek word ook opgevoed wat om te doen in 'n noodgeval, herken klanke en wie om te kontak!! SAPS K9 Unit 👮♀️🐕🦺 Gaan n AKSIE BELAAIDE "Real Life" Demo vir ons doen van n Highjacking, bytwerk, arrestasie....so ja, daar GAAN Skote Klap, Rook Granate en Sirenes wees!! n Baie insiggewende demo oor hoe hierdie honde opgelei word!
Bring die hele gesin en kom geniet hierdie dag! Kom wys jou ondersteuning & waardering en vind uit hoe jy kan betrokke raak! Saam met al die unieke stalletjies, vars produkte en dekor deur jou plaaslike verkopers met hope aktiwiteite vir die kinders! Vanaf 08.00 tot 14.00 🤸♀️
📌Apache ave, agter Obaro. N4 Wonderboom lughawe afrit. Vind ons op Google maps Lavender Kontrei Mark
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Lavender Kontrei Mark, c/o Apache and K97,Pretoria, South Africa