Advertisement
Al die klein mensies en groot mense gaan Liewe Heksie vreeslik geniet. Ons spring weg met LIEWE HEKSIE EN BOTTERBLOM. Botterblom is Blommeland se koei wat vir al die kaboutertjies melk moet gee. Karring is die melkkabouter, maar Karring werk baie vieslik met Botterblom. Net daar en dan besluit Botterblom om weg te loop. Wie gaan nou vir Blommeland melk lewer. Na pouse kom LIEWE HEKSIE EN DIE TUINDWERGIE aan die beurt. Hierdie is ‘n Heksie-storie wat Liewe Heksie se skepper, Verna Vels, kort voor haar dood, spesiaal vir regisseur, Frans Swart van Lefra Produksies geskryf het
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, 426 Lynnwood Rd, Lynnwood, 0081, South Africa,Pretoria, South Africa
Tickets