Advertisement
Lenteaandmark, 5 September '25Aansoeke open vir die publiek om aansoek te doen vir die aandmark stalletjies, slegs op Saterdae vanaf 6:30 -11:00 by die markkantoor. Op die 5de September '25 maak die kantoor 14:00 oop en kan u dan nogsteeds stalletjies boek
Moenie die heerlike Lenteaandmark misloop nie.
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Langenhovenpark, Bloemfontein, South Africa