Advertisement
Kom kuier saam! Gert Coetzee gesels oor sy spanningsroman "LENS" met Charles Smith by NALN op 20 Februarie 2025 om 18:00.
RSVP: [email protected]
óf
[email protected]
Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum is geleë op die h/v President Brand- en Charlotte Maxekestraat, Bloemfontein.
Parkering is beskikbaar vanuit Pres Brandstraat via die voorhek agter Pres Brand of op die teerblad langs die Ou Goewermentsgebou vanuit Miriam Makebastraat.
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
H/v President Brand- en Elizabethstraat, Bloemfontein, South Africa