Advertisement
🎄✨ LEKKER-OP-DIE-PLOTTE KERSMARK ✨🎄Kom kuier saam met ons by Die Veiling Vanderbijl vir ’n heerlike Sondag Kersmark!
📅 Datum: 14 Desember
🕗 Tyd: 08:00 – 15:00
📍 Plek: Plot 257, Lochvaal, Vanderbijlpark
👉 Vars produkte
👉 Plaaslike lekkernye
👉 Handgemaakte produkte
👉 Live optrede deur Arri Opperman 🎶
🍴 Lekker eet & gesellige atmosfeer vir die hele familie!
💡 Geen kragpunte beskikbaar – gebruik asb. gas of ’n inverter.
✅ Gratis toegang!
📞 Navrae of stalletjie bespreek:
WhatsApp/Skakel: 079 809 4063 | 076 927 4639
Moenie hierdie spesiale dag misloop nie – bring jou gesin, koop plaaslik, en geniet die feespret! 🌟
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
59 Rietspruit, Lochvaal, 1910 Vanderbijlpark, South Africa, Vanderbijlpark, South Africa
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.









