Lake Umuzi & Genade Shoppie Wyn Aand Lees - en Kos Fees!

Fri, 28 Feb, 2025 at 06:00 pm UTC+02:00

Lake Umuzi | Secunda

Genade Shoppie
Publisher/HostGenade Shoppie
Lake Umuzi & Genade Shoppie Wyn Aand Lees - en Kos Fees!
Advertisement
Wat steek JOU siel aan die brand?
Manjefieke geselskap en meesterlike wyn?
Moerse mooi, lekker kos?
Ons het net die ding vir jou!
Julle vra al lank! Julle was geduldig. .. En nou het die dag aangebreek - Ons kan letterlik nie wag nie!
Lake Umuzi in samewerking met ons, Genade Shoppie, bied 'n spesiale aand aan met skrywers, wyn en heerlike kos as deel van die Lake Umuzi Lees - en Kosfees.
Hierdie geleentheid gaan iets besonders wees en jy wil NIE uitmis NIE! 🤩🥳
Om jou plek/tafel te bespreek, kontak ons op Whatsapp 066 241 1954
Spasie is beperk - wikkel wikkel! 😉
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Lake Umuzi, Basement Theatre, Kiewiet St, Secunda, 2302, South Africa,Secunda

Sharing is Caring:

More Events in Secunda

Oosiehart Netbaltoernooi 2025
Fri, 28 Feb, 2025 at 02:00 pm Oosiehart Netbaltoernooi 2025

Drakensberg street, Secunda, South Africa

Manne aand met Jo Black en Band
Fri, 28 Feb, 2025 at 07:00 pm Manne aand met Jo Black en Band

Corner of PDP Kruger and Nelson Mandela drive, 2302 Secunda, South Africa

Sentrum vir Musiek Musical Festival
Sat, 01 Mar, 2025 at 02:30 pm Sentrum vir Musiek Musical Festival

Mpumalanga, Evander

Goldi 4-IN-1 Marathon
Fri, 21 Mar, 2025 at 06:00 am Goldi 4-IN-1 Marathon

Hoërskool Standerton

Secunda is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Secunda Events