Krone Cruise: 30 Januarie 2026 - 2 Februarie 2026

Fri, 30 Jan, 2026 at 12:00 am to Mon, 02 Feb, 2026 at 12:00 pm UTC+02:00

Durban Harbour | Durban

Super Events
Publisher/HostSuper Events
Krone Cruise: 30 Januarie 2026 - 2 Februarie 2026
Advertisement
KOM VAAR SAAM DIE KRONE-KONSERT KUNSTENAARS VIR 'N MOEWIESE SAAMSING JOL!

Klim aanboord die MSC Opera in Durban saam met Kurt Darren, Juanita du Plessis, Die Piesangskille, Refentse, Barto, Liezel Pieters, Eloff en Leah en vaar in die diep blou Indiese Oseaan na die Portugese Eilande vanaf 30 Januarie 2026 – 2 Februarie 2026 vir die vakansie van ‘n leeftyd! Jy sal wegvaar uit Durban se hawe uit terwyl jou gunsteling Krone-konsert kunstenaars sowel as die MSC Opera vermaakspan jou ‘n voorsmakie gee van wat voorlê vir die volgende drie dae; dans, musiek en ‘n moewiese saamsing jol!

Krone Cruise tema-passasiers sal vermaak word op eksklusiewe konserte, met al die beste Krone saamsing-medleys van die laaste 8 Krone-vertonings, ontmoet en groet geleenthede, wêreldklas eetplekke sowel as hope MSC Opera-aktiwiteite, en natuurlik die ongelooflike Krone Karaoke waar jy die kans sal kry om jou gunsteling liedjie saam met jou gunsteling Krone-kunstenaar te sing. Wat is jou gunsteling Krone Medley tot nou toe? Dalk sing hulle dit! Rond die perfekte naweek af met ‘n dag van pret in die son op die pragtige Portugese Eilande in Mosambiek!
Bespreek jou Krone Cruise-kajuit sommer NOU.
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Durban Harbour, 120T Maydon Whrf Rd, Durban, 4001, South Africa

Tickets
Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you:

More Events in Durban

Build KZN Better Conference
Thu, 29 Jan at 12:00 am Build KZN Better Conference

Kwazulu-Natal,Durban

Passion Paint & Sip \u2013 Upside Down Giraffe
Fri, 30 Jan at 06:30 pm Passion Paint & Sip – Upside Down Giraffe

Casadena Spur Steak Ranch

Golden Mile Early Morning Explorer
Sat, 31 Jan at 05:30 am Golden Mile Early Morning Explorer

Minitown

Bluff Book Sale
Sat, 31 Jan at 08:00 am Bluff Book Sale

Bluff SuperSpar, Tops & Pharmacy

fashion Design  brand  logo
Sat, 31 Jan at 06:00 pm fashion Design brand logo

Durban Mission Location, South Africa

End of the year gathering
Sun, 01 Feb at 07:00 am End of the year gathering

100 Cardiff Rd, Durban, South Africa

Bella Cruise 2026
Fri, 06 Feb at 10:00 am Bella Cruise 2026

Durban Harbour

Durban is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Durban Events