
Advertisement
20:30 - 22:00Wat het Koos Kombuis nou te sê vir sy gehoor? Gaan hy 'n masker dra of 'n bandana? Gaan hy sy bekende inenting-liedjie speel? Ja, Koos Kombuis is terug. Met nuwe liedjies. Met 'n bekfluitjie. En met sy post-pandemie-roman (getekende eksemplare sal na die tyd te koop wees). Jy mis hierdie een vir niks ter wêreld nie!
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Die Boer, Chenoweth Straat 6,, Durbanville, South Africa
Tickets