Advertisement
Klitsie, ‘n muis, beland by die diere mark waar hy ‘n belangrike brief verloor. Hy ontmoet vir Krummel en Karnallie en sommer gou is hulle die drie Muisketiers. Sersant Otman verdink Klitsie van diefstal. Hoe gaan hy sy onskuld bewys en sal hy ooit die verlore brief kry?
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, Pretoria, South Africa
Tickets