Advertisement
Klerksdorp Boekefees is 'n heerlike kuierplek vir skrywers en lesers in Klerksdorp. Ons bied die fees al die sesde jaar aan en elke jaar is net lekkerder. Hoofsaaklik die Afrikaanse skrywersmark - vanjaar is die boekgesprekke oor twee dae. Hoop ons sien jou daar.
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Verdant, 26 Ian St, Klerksdorp, 2571, South Africa