Advertisement
Onthou, onthou, julle kinders van die wind. Kom luister weer na ou-ou liedjies van lewens wel en weë.Afrikaans word 100 in 2025 en jy word genooi om net weer bietjie terug te kyk na die spore wat gelos is.
Spore van Laurika en Coenie wat so hou van die Karoo. Van Annelie se engel vlerke en Amanda se lam. Was daar ooit 'n beter tyd in Afrikaans?
Die liedjies waarmee ons grootgeword het en steeds deur ons are vloei, kry weer gestalte met die intieme klanke van Márica Barnard se stem en kitaar.
Jy sou haar al raak geluister het by Aasvoël Klub saam met Mathys Roets, en ook op RSG met 'Stofpaaie' en 'Boegoebos'.
Deure open 6pm / vertoning begin 8pm
Kaartjies R100
Kontak Hein vir besprekings: 084 559 8991
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Aasvoel Club. Kellysview, 1/2 1st Ave, Bloemfontein, 9383, South Africa,Bloemfontein, Free State