Advertisement
✨ Kersspel 2025 – Gespreek, Vervul, Glo ✨Kom beleef 'n unieke Kersfeesverhaal waar profesie en vervulling mekaar ontmoet, en jong harte ontdek die krag van God se beloftes.
📅 Datum: 30 November 2025
🕖 Tyd: 18:00
📍 Volle Evangelie Kerk Louis Trichardt
Drie tonele. Een boodskap. Jesus is die vervulling van God se Woord.
Bring jou familie, vriende en kinders — almal welkom! 🌟
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
63 Burger street, 0920 Louis Trichardt, South Africa, 63 Burger St, Louis Trichardt, 0920, South Africa, Tzaneen