Advertisement
✨🎄 Kom vier die feesseisoen saam met ons! 🎄✨Sluit aan vir ’n middag vol Kersfeesklanke, betowerende kore, gourmet kos, gesellige stalletjies, pragtige geskenke en heerlike vermaak vir die hele gesin. 🎶🍴🎁✨
Uitstallers is ook welkom om deel te word van hierdie spesiale dag. 🙌
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Marais str, 0216 Schoemansville, South Africa, Kosmos, South Africa