Kersliedere by Kerslig

Fri, 12 Dec, 2025 at 06:00 pm UTC+02:00

AP Kerk Rustenburg | Rustenburg

Kersliedere by Kerslig
Advertisement
✨ Kersliedere by Kerslig 2025 ✨
Dis weer tyd vir ons jaarlikse Kersliedere by Kerslig β€” ’n aand waar liggies skitter, bekende Kersliedere oor die gronde weerklink en die ware betekenis van Kersfees helder skyn. 🌟
Kom geniet die atmosfeer terwyl jy deur ons stalletjies stap: alles van 3D-gedrukte speelgoed, juwele, spookasem, tuisgebakte koekies, fudge, inkleurboeke en sand art tot unieke handgemaakte items β€” en nog soveel meer!
En natuurlik is daar heerlike eetgoed om jou aand ekstra lekker te maak: Kerrie en Rys, Pannekoek, Worsbroodjies en Iced Koffie. πŸ˜‹
Daar wag ook op jou ’n besondere Kersverhaal-ervaring in Nasaret, Jerusalem en Betlehem β€” iets vir die hele gesin om saam te beleef.
Kom sing saam met ons, kuier saam met vriende en familie, en geniet ’n pragtige, warm Kersaand onder die sterre.
πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦ Bring jou kampstoeltjie, bring die kinders β€” dit is ’n aand vir jonk Γ©n oud!
πŸ“± Navrae: WhatsApp IenΓ© 071 608 1928
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

AP Kerk Rustenburg, c/o Boven and Leydstreet,Rustenburg, South Africa

Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you:

More Events in Rustenburg

Living Sound Tebanancle Rustenburg
Sun, 14 Dec at 04:00 am Living Sound Tebanancle Rustenburg

Rusternburg North West

PET & Home
Sun, 14 Dec at 08:00 pm PET & Home

Cashan, Rustenburg

ROAD ROLLER CERTIFICATION BOOKINGS
Mon, 15 Dec at 07:30 am ROAD ROLLER CERTIFICATION BOOKINGS

35 STEEN STREET, KERN BUILDING, OFFICE NO.2 , 0300 Rustenburg, South Africa

Doek & Dance
Tue, 16 Dec at 08:00 am Doek & Dance

1 Donkerhoek Road, Rustenburg, South Africa

Rusty Culture Fest
Tue, 16 Dec at 10:00 am Rusty Culture Fest

Impala Rugby Club

Fokkol market day
Tue, 16 Dec at 10:00 am Fokkol market day

R104, Rustenburg, South Africa

Amigos car show \ud83d\ude97\ud83d\ude97\ud83d\udefb\ud83d\udefb\ud83d\ude98\ud83d\ude98
Tue, 16 Dec at 10:00 am Amigos car show πŸš—πŸš—πŸ›»πŸ›»πŸš˜πŸš˜

18 Nelson mandela drive, Rustenburg, South Africa

Rustenburg is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Rustenburg Events