Kawerau Familie Kamp - Easter Weekend

Thu, 17 Apr, 2025 at 10:00 am to Mon, 21 Apr, 2025 at 12:00 pm UTC+12:00

Te Teko Racecourse | Whakatane

Andre Van Schalkwyk
Publisher/HostAndre Van Schalkwyk
Kawerau Familie Kamp - Easter Weekend
Advertisement
Kawerau familie kamp is waar families saamkom - herinnering bou saam met hulle gesinne, families en vriende lag speel en vrolik wees en na Elmarie se musiek te luister (boombokse bly by die huis) heeldag en heelaand tot 11h30 en middernag is ons almal in die bed kom om weer op en wakker, uitgerus te wees vir die volgende dag se gebeure. Geen tieners mag met drank rondloop nie. By jou pa se tent en nerens anders nie.
Ons sal weer die Sondag braai, pot en spit met wonderlike pryse van die borge.
Borge vir die geleentheid sal bygevoeg word soos hulle name opsteek. Ek hoor graag van julle!
Hier is al ons Borge wat reeds vir my gekontak en bevestig het vir 2025 - ondersteun hulle gerus.

Cathro Financial Services - Wil jy huis koop.
Thrive Financial Services - Lewensversekering en Kiwi saver.
Sterling Finance NZ - Motor, Karavane en speelgoed met enjins.
Flame Cut Profiles - Man van staal.
Auto Hub services - Whakatane. Kan jy Zimbabwean en Afrikaans praat?
AG WOF & Automotive - Hamilton - Slegs Afrikaans.
DK Automotive - Jou motordienskundige in East Tamaki/Botany. - Slegs Afrikaans.
MercSpec - Tauranga Mercedes Benz Specialist - Hier kan jy ook Zimbabwean of Afrikaans praat!
Tarawera River Lodge 31 Porritt Drive Kawerau - Jou top romantiese verblyf in Kawerau.
Kawerau Thermal Motel Page - Baie netjies familie verblyf.
KC Printing & Apparel - Hemde, Motor versierings, besigheids borde, banners.
Renda Design Limited - 3D ontwerpe
Let's Braai, BBQ and Smoke - Laat die geure ontplof in jou mond.
www.safariproducts.co.nz - Wie sukkel met dooie kole?
SAarkie Stories - Hou die kinders afrikaans met mooi stories.
Oravida water - 10 Liter houers en 750ml sparkling water.
BoP Hauling - Wil jy verhuis, vuilgoed verwyder, meubels vir jou kinders stuur - enige iets wat verskuif moet word.
Rand Rescue - Wie wil sy rande uit SA red en maklik oorbring.
All About That Glo - Spray tan vir jou bal, 21ste verlowing, troue, swangerskap of Kawerau familie kamp.
KDK Babies & Kids - Trek jou babbejie die mooiste aan.
Rockgas Tauranga - vir al gas bottels van 9 tot 45kg en nog meer.
KiwiEmbroidery - Kom ons laat die kreatiwiteit aan jou oor en ons realiseer dit.
Henry's handyman - Daardie werkies by jou huis om op datum te wees.
AD's Lazer Designs - maak die mooiste snyplanke en vele meer.
Vermaak
Arno Kitshoff - Bobaas konsertina speler - hier kom kultuur.
Elmare Van Eeden dj's services - Laat die voete jeuk.
Joe F - Musikant en Komediant (Nataniel)
Leweransiers
Super Liquer - goedkoopste Braai sap
Chakalaka- Koeksister, biltong. hotdogs, lekkerste burgers en vele meer.
Mooiste Meisie - wil ons meer se oor die produkte.
Sharp Edge - Marlene Rohlandt
Crave Koffie deur van Tauranga
Naweek gelde: (nie per dag) Kamp kostes per gesin of paartjies (nie vriende groep nie). Om te kamp per gesin sonder krag is $175. Enkel persoon $100. Kragstaanplekke is uitverkoop. Aktiwiteits fooie (almal moet dit betaal) Persone ouer as 20 $50 en van 5 tot 19 is $25. As jou kind onder 20 is wil ek hulle nie sien drank gebruik nie. Hulle betaal kinderpryse en gedra hulle soos kinders. Alle besprekings sal 31 Maart 2025 sluit.
Ek sal vanaf 1 Oktober bespreking begin neem.
PM asb my vir jou bespreking
Die naweek se program:
Donderdag
10:00 maak die hekke oop en ons begin ons nessies te skrop - jou potjie , spit, braai inskrywings vorms sal ons voor die tyd op 'n app laat doen.
10:30 Glybaan maak oop
14:00 Elmarie se eertse Afrikaanse klanke kom sterk deur
19:00 Sokkie begin
Vrydag
10:00 Begin ons speletjies speel saam met borge tot 16:00
18:00 Opening saam met Joe F ons gaskunstenaar
19:00 tot 23:30 Sokkie DJ Elmarie- Arno Kitshoff gaan ons met sy konsertina vermaak
Saterdag
10:00 Begin weer speletjie saam met ons borge tot 16:00
16:00 Sorg dat alle inskrywings vir die kompetisie op die app ingevul is.
19:00 Sokkie tot 23h30 DJ Elmarie en Joe F is die kersie op die koek!

Sondag
10: 00 Potjiekos braai en spit kompetisie begin
19h30 Prysuitdeling en afsluiting
Maandag tot 13:00
Groet mekaar en deel telefoon nommers uit aan al ons nuwe vriende, pak op en se ons tot wedersiens.
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Te Teko Racecourse, Whakatane, New Zealand

Sharing is Caring:

More Events in Whakatane

Unveiling for Big Eric & Lil Eric
Sat, 19 Apr, 2025 at 10:00 am Unveiling for Big Eric & Lil Eric

Waiorore Marae, Te Kaha

Landslide - Fleetwood Mac\/Stevie Nicks Tribute Show - Ohope Club
Sat, 19 Apr, 2025 at 08:30 pm Landslide - Fleetwood Mac/Stevie Nicks Tribute Show - Ohope Club

Ohope Chartered

Burt\u2019s Trail Ride
Sat, 26 Apr, 2025 at 09:00 am Burt’s Trail Ride

270 Mimiha Road, Matata 3194, New Zealand

Burt\u2019s Side X Side Event
Sun, 27 Apr, 2025 at 09:00 am Burt’s Side X Side Event

270 Mimiha Road , Matata 3194, New Zealand

Burt\u2019s Trail Ride
Sat, 10 May, 2025 at 09:00 am Burt’s Trail Ride

270 Mimiha Road, Matata 3194,New Zealand

Burt\u2019s Horse Trail Ride
Sun, 11 May, 2025 at 10:00 am Burt’s Horse Trail Ride

270 Mimiha Road, Matata, New Zealand

Whakatane is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Whakatane Events