Kawerau Familie kamp

Tue, 03 Feb, 2026 at 11:00 pm to Sun, 08 Feb, 2026 at 02:00 am UTC+13:00

Te Teko Race Course | Whakatane

Kawerau Familie kamp
Advertisement
Besprekings eindig 23 Desember 2025. Hopelik is alle admin dan afgehandel. Dan het ons almal 'n rustige Kersfees en nuwe jaar en kom die voorbereiding vir die kamp.
Vroee besprekings pryse tot 15 November 2025 pryse vir die naweek om te kom kamp. Alles sal daarna met 7.5 persent styg.
Tent staan plek - 1 persoon Alleen lopers $200
Tent staanplek - Paartjies $250
Tent staan plek - paartjies een kind ( 5 - 19) = $275
Tent staanplek - paartjies twee kinders ( 5 - 19) = $300
Tent staanplek - paartjies drie kinders ( 5 - 19) = $325
Tent staanplek - paartjies vier kinders ( 5 - 19) = $350
As jy 'n kragpunt wil bespreek, is daar 'n addisionele $40 per site.
Mense wat nie op die grond kamp nie en wil kom saam kuier is daar 'n naweek tarief van $50 per grootmens en $25 per kind (5 - 19)
Die formaat sal die selfde as vorige jare wees.
4 Feb 2026 Woensdag vanaf 9am slaan ons kamp op.
7nm begin die sokkie Sokkie no 1
5 Februarie - vanaf 10am speel on speletjie aangebied deur borge
7nm Sokkie no 2
6 Februarie begin ons die potjies en die braaie en spitte.
7 Febrauarie vanaf 10am speel ons speletjie aangebied deur die borge.
6pm Begin ons met die prys uitdeling. Vir pot, spit, braai en nagereg, bygereg en spangees.
8pm Sokkie no 3
8 Februarie - slaan ons tente en karavane op, maak skoon en se to Wedersiens vir Waitangi naweek 2027.
Bepreek gou gou asb - dit vat die senuwees vir al die relings uit die prentjie.
Sokkies eindig 11.30pm
Behalwe dat julle die gras nie mag brand nie - geen geraas tussen 11.59pm en 7am en boombokse bly by die huis. Ons geniet een partytjie saam! Geen kinders mag met drank rondloop nie!
Dankie vir ons Borge:
Cathro Financials vir jou huid lenings
Thrive Financials vir jou Kiwi saver en lewens versekerings
Sterling finances- vir jou Motoer lenings
Rand Rescue - Bring jou geld van SA veilig oor.
KC PRinting - jy dink dit en hulle ink dit.
Renda RD Designs - Alles drie demensioneel op CAD
Tauranga Rock Gas - Gas leweransiers
AD's Laser Designs-Trofees en memobilia
Tarawera River Lodge- Wat van 'n eksta romantiese naweek teen die rivier.
Saartjie Stories - Afrikaanse bundels.
Wie het ek gemis en wil jy ook borg? Een borg van 'n soort asb.

Ontspannings mense
Elmare's DJ services- lekkerste musiek
Chakalaka - Rondgaande boerekos koswaentjie
Woopsi Snack Van -die lekkerste roomyse!
Whakatane Iceman - partie ys en sout ys.


Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Te Teko Race Course, 41 Hogbin Rd, Te Teko, Whakatane 3193, New Zealand, Whakatane

Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you: