Advertisement
Maak gereed vir ‘n onvergeetlike aand van musiek en samesyn saam met die koningin van rock haarself, Karen Zoid.Aan haar sy op die verhoog is Anton Eloff op klavier.
Zoid-vertonings is beroemd vir stories en staaltjies, al jou gunsteling liedjies, en genoeg energie om die dak te lig.
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa
Tickets