Advertisement
Geniet 'n prettige naweek aanboord die MSC Opera saam met Kurt Darren & Vriende, verrassings-samewerkings tussen kunstenaars, 'n partytjie op die dek, die "Storie Agter die Liedjies"-konsert in die teater en soveel meer! 'n Naweek propvol lekker saamsing oomblikke, dans en skemerkelkies, 'n partytjie wat jy nie moet misloop nie! Maak ook gereed vir lekker tema aande en neem deel aan die pret. Bespreek jou kajuit nou!
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Durban Harbour, 120T Maydon Whrf Rd, Durban, 4001, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.





