Advertisement
NUUSFLITS!
Op populêre aanvraag keer JUAN BOUCHER terug na sy gunsteling verhoog aan die Weskus!
Met sy nuutste album “Dis presies wat liefde doen” en al die ou gunstelinge, beloof hierdie vertoning om iets besonders te wees. Kom beleef JUAN BOUCHER in ’n intieme teater-ervaring langs die Weskus. Rou, eerlik en soos jy dit nog nooit gehoor het nie.
Moenie wag nie, kaartjies is beperk en verkoop gewoonlik baie vinnig uit!
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Die Koelkamers, 1219 Albatros Cres, Paternoster, 7381, South Africa, Darling
Tickets