JUAN BOUCHER LIVE

Wed, 26 Feb, 2025 at 07:00 pm UTC+02:00

Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa | Pretoria

Atterbury Teater\/Theatre
Publisher/HostAtterbury Teater/Theatre
 JUAN BOUCHER LIVE
Advertisement
“Ek is n skrywer van voor tot agter, ek raak honger om te skryf as die tyd te lank neem om nie by my kitare te sit en skryf nie dan jaag iets my, dit voel of ek altyd nog net iets wil vertel met ‘n kitaar in my arms. Ek kan dit nie help nie die woorde hang oor my en ek droom van dit as ek slaap. As ek iemand sien wat hartseer is dan wil ek skryf, as iemand glimlag wil ek skryf oor dit. As ek liefde sien of voel dan wil ek die kitaar gryp en sing oor dit. Dit is vir my vrek lekker om in boek winkels rond te loop en net tussen die Boeke rond te loop, ek kan die skrywers se oë op my voel. Ek is net eenvoudig lief vir musiek en gedigte en as ek die krag het om dit self te kan doen is dit net nog meer van ‘n plesier vir my as ooit. Ek kan sorg vir my huis en my familie daarmee. Ons almal is versot op dit, as ek geskryf het en ons neem dit op dan sit ons almal styf teen die luidsprekers en geniet dit lirieke en melodie. Dit is wonderlik dat ek dit nog so diep binne in my het, dit vloei uit my uit en dit is hoekom ek dit doen, vir geen ander rede nie, ek doen dit om te “Connect” met mense en daarom bring ek die vertoning vir die eerste keer na Fairtree Atterbury Teater. Hierdie vertoning is rou, eerlik en uit my siel uit. Hoop ek sien julle daar” – Juan Boucher
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, Pretoria, South Africa

Tickets

Sharing is Caring:

More Events in Pretoria

CdP Open Auction Rayton
Wed, 26 Feb, 2025 at 11:00 am CdP Open Auction Rayton

Willem Prinsloo Agricultural Museum

Meet Winemaker Simon Smith
Wed, 26 Feb, 2025 at 06:30 pm Meet Winemaker Simon Smith

198 Long Street, Waterkloof, 0145 Pretoria, South Africa

Whisky Evening with The Glenlivet
Thu, 27 Feb, 2025 at 06:30 pm Whisky Evening with The Glenlivet

198 Long Street, Waterkloof, 0145 Pretoria, South Africa

Jak de Priester in Maanligfontein
Thu, 27 Feb, 2025 at 07:00 pm Jak de Priester in Maanligfontein

Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa

Jak de Priester in Maanligfontein
Thu, 27 Feb, 2025 at 07:00 pm Jak de Priester in Maanligfontein

Fairtree Atterbury Teater/Theatre

Ruhan du Toit
Thu, 27 Feb, 2025 at 07:00 pm Ruhan du Toit

Die Blou Hond

Quiz Night - French Speaking Countries
Thu, 27 Feb, 2025 at 07:00 pm Quiz Night - French Speaking Countries

Piccola Italia

Sundowners at Sunset
Fri, 28 Feb, 2025 at 04:00 pm Sundowners at Sunset

Klapperkop Nature Reserve

Pretoria is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Pretoria Events