JOSHUA NA DIE REEN met STEPHEN JONATHAN op kitaar

Wed, 15 Oct, 2025 at 08:30 pm UTC+02:00

Die Boer | Durbanville

Die Boer
Publisher/HostDie Boer
JOSHUA NA DIE REEN met STEPHEN JONATHAN op kitaar
Advertisement
Om julle weer te kan sien vir 'n aand wat voel soos die sterre en klink soos die berge (selfs al sit ons in 'n teater) sal vir ons een groot avontuur wees. Ek weet julle weet nie altyd wat om te verwag by 'n JNDR show nie, en dit is juis vir my die betowerende eienskap van die afgelope 12 jaar saam met julle....niks hoef ooit te stagneer nie, want ons kan net saam vloei met waar die musiek en die lewe ons lei. Een ding weet ek, dit kan alles wees wat ons droom. Ek sien julle daar.
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa

Tickets

Sharing is Caring:

More Events in Durbanville

JOSHUA NA DIE REEN met STEPHEN JONATHAN op kitaar
Tue, 14 Oct at 08:30 pm JOSHUA NA DIE REEN met STEPHEN JONATHAN op kitaar

Die Boer

REWIND the music!
Thu, 23 Oct at 08:30 pm REWIND the music!

Die Boer

ANTON GOOSEN met Illimar Neitz (kitaar)
Fri, 24 Oct at 08:30 pm ANTON GOOSEN met Illimar Neitz (kitaar)

Die Boer

Durbanville is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Durbanville Events