Advertisement
Jan Blohm | Live & Art ExhibitionSondag, 28 September | 14:00
Kunsuitstalling vanaf 12:30
Slegs 75 sitplekke beskikbaar
R300 per persoon
In ware Boiler Room-gees bring ons vir jou iets besonders: Jan Blohm, omring deur die rou teksture van kuns en klank.
Kom ervaar hierdie digter, rocker & kunstenaar in die hart van Faerie Glen tussen mede musiekliefhebbers soos nog nooit te vore. Met 'n eksklusiewe kunsuitstalling vanaf 12:30 is hierdie nie net ’n vertoning nie, dit is ’n viering van kreatiwiteit, net soos ons daarvan hou.
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
558 Graaff Reinet St, Faerie Glen,, 0081 Pretoria, South Africa, 558 Graaff Reinet St, Tshwane, 0081, South Africa, Nellmapius
Tickets