Advertisement
Hans Bars die Bioborrel! (Lekker-Lag Fees @ Die Centurion Teater)Eers was daar Hans steek die rubicon oor, toe Hans gee vir Herklaas horings en nou is daar Hans bars die bioborrel!
✅ 14 - 15 Maartv 2025
⏰ 19h30 & 15h00
🎟️ R200pp
📲 https://qkt.io/Hans3CT25
Huis Madeliefie word deur die staat se vlak 5-inperking in die gesig gestaar. Hans besef teen dié virus groei geen kruid nie, maar die drakoniese reëls van die tehuis se interne bevelsraad kry nie vatplek by Hans en kie nie. Voorts is Hans oor die hoof gesien as leier van dié raad. Altoon Ahlers, befaamde akteur van weleer, neem die leisels. Hans se plan om die inwoners met die verbode vrug se sap aan sy kant te kry, boemerang sleg. Hy sal Ahlers op ’n ander manier moet onttroon . . .
Boek: Rudie van Rensburg
Verwerking: Wim Vorster
Regie: Émil Haarhoff en Barend Mynhardt
Met: Tiaan Slabbert
Taal: Afrikaans
Tydsduur: 90 min
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Die Centurion Teater, 123 Amkor Road,Centurion, Gauteng, South Africa
Tickets