Advertisement
*Rolbal dag vir Gracia*Gracia Kinderhuis hou 'n Fondsinsameling by Pretoria-Noord Rolbal Klub.
Ons kinders is so opgewonde vir hierdie dag, hulle sien uit om Worsbroodjies te verkoop,
Om een keer saam met iemand te rol, en net iets anders te kan doen as wat hulle elke dag
oor en oor doen.
Ons het 24 spanne wat ons moet inskryf om die dag suksesvol te maak,
Jy het nie nodig om te kan speel of nie....almal is welkom, van kinders tot ouma en oupa.
Kom neem asseblief deel, die formaat gaan pret wees en daar is lekker pryse en anders speletjies tussen in wat ons gaan speel wat julle gaan besig hou..
Sien uit om so gou as moontlik van jou te hoor...
Kom ondersteun asseblief ons kinderhuis en skryf jou span in,
Die Rolbal Klub voorsien balle vir die wat nie het nie.
As jy ook 'n speler of 2 nodig het vir jou span, dan gaan ons tieners inspring en lekker saam speel.
Baie baie dankie vir die liefde en ondersteuning!
Skryf jou span in!
Groete...
(Jy is welkom om op die dag jou besigheid te bemark)
[email protected]
076 412 5150
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Pretoria North, Pretoria, South Africa