Gesamentlik Kuier

Sat, 14 Feb, 2026 at 01:00 am UTC+13:00

Shearer's Quarters Gift & Coffee Shop | Timaru

Gesamentlik Kuier
Advertisement
Na ons vorige suksesvolle gesamentlikekuier is daar besluit om die volgende kuier weer 'n gesamentlike kuiergeleentheid te maak.
Wie is welkom?
👉 jy die
enkellopende persoon,
👉 jy wie se man/vrou werk gedurende die tyd of hulle is nie sosiaal nie, maar jy is,
👉 paartjies.
👉 ouers met kinders!
👉 jy wat nog niemand in Timaru ken nie.
Almal is welkom!
Hoe werk dit?
✅️ Elkeen betaal vir julself wanneer jul, jul bestelling plaas.
✅️ Elkeen besluit self of dit brunch/lunch/koek & koffie is.
Hoe bespreek ek?
❤️ is dit net jy en/of elkeen wat saamkom het hul eie Facebook rekening.
➡️ kies GOING asb nie interested nie. Ek bespreek die GOING getal.
❤️ Jy bring iemand saam wat nie op Facebook is nie
➡️ kies GOING asb nie interested nie. Ek bespreek die GOING getalle.
➕️ stuur asb vir my 'n boodskap in Messenger en laat weet hoeveel mense kom saam met jou.👌
Asb laat weet teen Woensdag, 11 Februarie wie saam met ons gaan kuier.
Ons sien vreeslik baie uit daarna om die jaar af te skop met die grootste kuier geleentheid nog!
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Shearer's Quarters Gift & Coffee Shop, Timaru, New Zealand

Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you:

More Events in Timaru

Gintastic - South Canterbury
Sat, 14 Feb at 02:00 am Gintastic - South Canterbury

HiltonView, Geraldine

The Croft Homestead High Tea & Tour
Sat, 14 Feb at 04:00 am The Croft Homestead High Tea & Tour

12 Park Ln, Highfield, Timaru 7910, New Zealand

Retro Rock at the Museum 2026
Sat, 14 Feb at 09:00 am Retro Rock at the Museum 2026

16 Perth Street, Timaru, New Zealand 7940

Mid-South Canterbury Sub-Centre Athletic Championship
Sat, 14 Feb at 10:45 pm Mid-South Canterbury Sub-Centre Athletic Championship

70 Morgans Rd, Glenwood, Timaru 7910, New Zealand

Totara Valley Trailride
Sat, 14 Feb at 11:30 pm Totara Valley Trailride

Monument Rd, Hazelburn, Pleasant Point 7982, New Zealand

The 'World Famous' Caroline Bay Kite Day
Sun, 15 Feb at 01:00 am The 'World Famous' Caroline Bay Kite Day

Caroline Bay, Timaru, New Zealand

Timaru is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Timaru Events