Advertisement
🎸 Gerhard Steyn LIVE by Die Veiling Sasolburg! 🎤🔥 "Baby Tjoklits"-fans, hierdie een is vir julle! Maak gereed vir ’n aand vol musiek, kuier en lekker kos!
📅 Datum: 19 April
⏰ Tyd: 20:00
💰 Kaartjies: R80
🐦 Vroeë Voël: R50 (- Geldig ten minste 1 maand voor show)
👶 Kids onder 12: GRATIS (Bring die klein tjoklits saam!)
🥂 VIP-ervaring: R300 (Met welkomdrankies & snacks – voel bietjie fancy?)
💃 Kom sing, dans en kuier soos in die ou dae – dis ‘Baby Tjoklits’-tyd!
📲 WhatsApp "BESPREEK" na 082 308 9216 om jou plek nou te verseker!
#GerhardSteynLive #BabyTjoklitsVibes #LekkerByDieVeiling
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
10 Hf Verwoerd rd, 1947 Sasolburg, South Africa, Sasolburg, South Africa