Advertisement
FAMILIE KUIER - 7 SeptemberKom geniet 'n lekker BRING EN BRAAI saam met ons! Bring jou gesin, kampstoele, eetgerei en 'n gesellige gees om die dag te geniet. Na die 9:30 diens op 7 September, ontmoet ons vir 'n heerlike kuier by die braaivure voor Connect Café. Daar sal genoeg vure wees om jou vleis op te braai.
Datum: 7 September 2025
Tyd: Na die 9:30 diens
Plek: Doxa Deo Faerie Glen
Wat om saam te bring: Kampstoel, eetgerei, en jou eie vleis vir die braai
KAARTJIE OPSIES
Bring en Braai (daar sal 'n rolletjie en een slaai wees) - Geen koste, MAAR registreer asseblief per persoon wat gaan bywoon.
Burgers (Hoender of Bees) - R65
Kom geniet die dag met ou vriende en nuwe gesigte in 'n ontspanne en vriendelike atmosfeer. Ons sien uit daarna om jou daar te hê!
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
c/o Atterbury & Olympus Road, 0081 Pretoria, South Africa, Pretoria, South Africa
Tickets