Advertisement
Die NG Gemeente Kogelberg bied op 14 Maart 2025 ‘n gholfdag aan om fondse te versterk vir die werksaamhede van die gemeente in die groter gemeenskap. Ons wil jou graag uitnooi om betrokke te raak by die dag en ’n bydrae te lewer tot die welsyn en versorging van ons omgewing en sy mense.Die aand word afgesluit met ‘n heerlike ete, prysuitdeling en veiling waar nie net die gholfspelers, maar ook hul gades en mense van die groter Kogelberg gemeenskap en borge teenwoordig sal wees!
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Kleinmond Golf Coarse, Protea rd,Overstrand, Strand, South Africa