Gees in Aksie Konferensie

Fri, 26 Sep, 2025 at 06:30 pm to Sat, 27 Sep, 2025 at 01:00 pm UTC+02:00

Fatima Bhayat 165, 0299 Rustenburg, South Africa | Rustenburg

NG Moedergemeente Rustenburg
Publisher/HostNG Moedergemeente Rustenburg
Gees in Aksie Konferensie
Advertisement
🌟 UITNODIGING: "Gees in Aksie" Konferensie 2025 🌟
Jy word hartlik uitgenooi na die inspirerende "Gees in Aksie" Konferensie – 'n geleentheid wat jou geloof sal versterk, jou hart sal aanraak en jou geestelik sal verryk!
πŸ“… Datum: 26 & 27 September 2025
πŸ“ Plek: NG RTB Moedergemeente, H/V Fatima Bayat en Beyers NaudΓ©, Rustenburg.
Naamlyste van Gastehuise kan aangevra word. Bespreek vroegtydig!
🎀 Sprekers:
Andries van Heerden (Live@5) – WΓͺreld bekend vir sy dinamiese profetiese en genesings bediening
Hennie Kotze – ’n Man van diepe wysheid en geestelike leiding
Peter Kotze – Dinamiese prediker met `n hart vir profesie en genesing.
Zelda Massyn – Met `n hart vir die Woord en `n passie vir mense
🎢 Prys die Here saam met ons in lof en aanbidding, en ervaar die teenwoordigheid van die Heilige Gees soos nog nooit tevore nie!
Moenie hierdie geleentheid misloop nie!
Bring jou vriende, familie en jou honger hart – en kom beleef die Gees in aksie!
πŸ”— Registreer so spoedig moontlik. https://form.jotform.com/221083205730040
Of volg die QR Code
""Toe sΓͺ hy vir my: β€œHier is die boodskap van die Here aan Serubbabel: Nie met mag en krag sal jy slaag nie, maar deur my Gees, sΓͺ die Here die Almagtige.” – Sagaria 4:6
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Fatima Bhayat 165, 0299 Rustenburg, South Africa, Book Store, Beyers Naude Dr, Rustenburg, 0299, South Africa

Sharing is Caring:

More Events in Rustenburg

Grader Mining Training Kuruman Shovel MSTC
Fri, 26 Sep at 12:00 am Grader Mining Training Kuruman Shovel MSTC

30 Smits St

2026 APPLICATIONS DEADLINE EXTENDED!
Fri, 26 Sep at 12:00 am 2026 APPLICATIONS DEADLINE EXTENDED!

261 JQ Farm Morgenzon,, Phokeng, Rustenburg, 0335, 0335 Phokeng, South Africa

Kosterdam Eisbeinfees 2025
Fri, 26 Sep at 02:00 am Kosterdam Eisbeinfees 2025

Kosterdam Eisbeinfees

Heritage Camp
Fri, 26 Sep at 10:00 am Heritage Camp

Rustenburg, North West Province

Destruction Social games and Tour
Sat, 27 Sep at 05:00 am Destruction Social games and Tour

Phokeng Rusty

Camber Treffen_ Wheels & Stance festival
Sat, 27 Sep at 08:00 am Camber Treffen_ Wheels & Stance festival

Rustenburg Kloof

Sip and cake decorating event
Sat, 27 Sep at 09:00 am Sip and cake decorating event

Rustenburg East, Rustenburg

Heritage Day
Sat, 27 Sep at 09:00 am Heritage Day

Meriting, Rustenburg

My Roots Fest 2025
Sat, 27 Sep at 10:00 am My Roots Fest 2025

Lerome South

Sip and cake decorating event
Sat, 27 Sep at 12:00 pm Sip and cake decorating event

Rustenburg North, Rustenburg

Rustenburg is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Rustenburg Events