Advertisement
Twee legends van Afrikaanse alternatiewe musiek @ Landje vir ’n akoestiese buitelug vertoningFrancois van Coke & Hunter Kennedy.
R 360pp
Kinders onder 12 gratis
Welcome snack en sip ingesluit
Drank en kos op perseel te koop.
CASHLESS PREMISES
Program:
17:00 Hekke oop
20:00 Die Twee Legendes
23:00 Hekke sluit
Indien dit lyk na reën pak jou sambreek in en trek jou reënstewels en reënparka.
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Landje, 46 Graham Rd, Tshwane, 0081, South Africa, Nellmapius
Tickets