Advertisement
Dit is weer daardie tyd van die jaar๐๐ป๐๐Kom deel in โn dag van hope pret vir die hele familie op 12 April 2025.
๐ถJo Black & band as gaskunstenaars, Jeremy James as MC, Tjominis (Flooze), kos stalletjies, speletjies vir die hele gesin, opblaas avontuur- en springkastele, geskenkbewyse om te wen en nog vele meer.
Kaartjies sluit al die optredes en speletjies/vermaak vir die dag in.
Kaartjies kan by die kerkkantoor of op die dag by die ingang gekoop word.
Ons sien uit om almal daar te sien๐
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
NG Gemeente Skeerpoort, R560,Hartbeespoort, Kosmos, South Africa