Advertisement
Hallo Factory Cats vriende!Nog 'n week is verby en MIN dae voor ons bietjie kan uitspan en batterye herlaaiππ»β±οΈππΊπ»
Ons einde van die jaar raffle is hier!!!π₯π₯π₯π₯π₯π₯π₯
Kaartjies is *R100* elk en daar is 'n GROOT prys van *R1500* op die spelπ€©π₯³ πΈπ°
Koop 1οΈβ£ en kry 2οΈβ£ kaartjies pasella!!ππ
Trekking sal op *Dinsdag 23 Desember om 19h00* gedoen word, soos gewoonlik met alle deelnemers se name op die spin wielπ‘
Bank besonderhede Factory Cats
Capitec *164 557 9458*
Vra asb vir kaartjies op die groepπ«Άπ»
Hier gaan ons..........ππ»ππ»ππ»ππ»ππ»
Koop 'n kaartjie of meer en maak 'n verskilππ»πΊπΎπΎ
Baie dankie vir julle ondersteuning!πππππ
Click op die skakel om deel te word van Factory Cats Raffles:
https://chat.whatsapp.com/HONsQrYJbaD5AkMRv6THwG?mode=wwt
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Factory Cats Worcester, 537 Lincoln St, Worcester, MA 01605-1926, United States
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.











