Ervaar Luiperdmaan se glans
[Experience glow of Leopard Moon - English below]
Piekniek by Taalmonument terwyl volmaan verskyn
Twee volmane in een maand gebeur nie sommer nie. Beskou dus die Luiperdmaan van naby tydens die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se volmaanpiekniek op VRYDAG 30 JANUARIE 2026. Dit beloof weereens om ʼn feestelike somersaand in die beeldskone omgewing te wees.
ℹ taalmuseum.co.za/event/ervaar-luiperdmaan-se-glans/
🎟 quicket.co.za/events/332188-volmaanpiekniek-full-moon-picnic/#/
----------
Picnic at Taalmonument as full moon rises
Two full moons in one month only happens…well, once in a blue moon! So, experience the Leopard Moon up close at the Afrikaans Language Museum and Monument’s (ATM) full moon picnic on FRIDAY, 30 JANUARY 2026. It once again promises to be a festive summer evening in a spectacular setting.
ℹ taalmuseum.co.za/en/event/experience-glow-of-leopard-moon/
🎟 quicket.co.za/events/332188-volmaanpiekniek-full-moon-picnic/#/
Event Venue & Nearby Stays
Afrikaanse Taalmonument, Gabbema Doordrift Street, Paarl, South Africa





