Advertisement
Ekstra show Elandré Akoesties by Die Boer teater op 4 Feb beloof 'n rustige aand uit met jou gunsteling Elandré nommers, maar ook vir daai outjies wat nie die feeslys haal nie. Elandré vergesel deur Luke Smith op klawers en Konstant de la Porté, bring vir jou die liedere soos jy hulle nog nooit gehoor het nie. Oudergewoonte aan 'n Elandré produksie is daar ook 'n verrassing of twee. 😉 Kom wees rustig in jou #Groentrui
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Die Boer, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa,Cape Town, Western Cape
Tickets